Weather forecast for Hermanus for the next three days.
Hermanus, South African Real Estate, properties, farms, vacant land, apartments,flats and businesses available for sale. More......
    Hermanus - Riviera of the South - The World's best land based whale watching spot    
The World's best land based whale watching spot
Visit Hermanus. The holiday destination for a dream vacation.
Geographical location~~~ How to travel to Hermanus
Satellite photos of Hermanus
  
Hermanus dot Com
Hermanus
South Africa
Western Province - Overberg
Whale watching ~~ Great White Shark
African wildlife ~~ Big Five
Largest carnivorous plant in the world
Homepage Accommodation Annual & Regular Events Beaches Business info Crayfish Fernkloof Fynbos General info
High School Hiking Trails History Links Newsheadlines Perlemoen Properties Properties for sale Propertymaps
Sharks Streetfinder Telephone Directory Things to do Upcoming Events Weather and tides Whale crier Whales Wine Route
Hemel en Aarde Valley
Enjoy Country life
Come and stay with us!!
Cordalecottages in the Hemel en Aarde Valley
Click here for more info and photos...

Onrus - Hermanus
Luxury holiday apartment
Waiting just for you!!

Click here for more info and photos...

Click image to play video
video.txt: Line 25: Expression Error: Expected ", found ' '


Vicinity Hemel en Aarde
Dream Country Getaway
Buy your wine farm today!!
Hemel en Aarde Vineyards / real estate for sale
Click here for more info and photos...

Acutts Properties
Buy your dream home today!!
Acutts Properties
Click here for more info and photos...

Accommodation
Eirene....
Hermanus accommodation - Eirene

Things to do
Wine tasting....
The cool sea breezes off Walker Bay and ideal soil in the Hemel en Aarde Valley combine to produce some of the top wines in the country.The cellars are all open for tastings and sales and make for an ideal afternoon or morning's excursion.
More......

Webhosting....
Webhosting, Domain name registration, Email, 500 MB, SMS messaging, Affordable High Quality
More......

Day trips from Hermanus
Danger Point....
The dangerous, rocky peninsula extends for about 8 kilometres out to sea. Birkenhead Rock, which sank the HMS Birkenhead in 1852. Tours to the lighthouse and the Birkenhead Memorial
More......


Daily Weather Forcast and tides

TIDES by SA Tides

( Weather by Overberg Agri )
Caledon West
 
Area : Caledon West
Date : 20100729

20100730 Friday ( Sunrise = 07:37:38 Sunset = 18:01:00 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100730
02h00
-
-
-
0
nosig
ene
20/37
10.5
95
20100730
05h00
-
-
-
0
nosig
ene
19/35
10.6
91
20100730
08h00
-
-
-
0
nosig
ene
17/32
11.1
82
20100730
11h00
-
-
-
0
nosig
ene
17/31
19.9
54
20100730
14h00
-
-
-
0
nosig
e
14/27
24.8
43
20100730
17h00
-
-
-
0
nosig
e
09/17
21.5
63
20100730
20h00
-
-
-
0
nosig
Calm
14.0
81
20100730
23h00
-
-
-
0
nosig
Calm
14.5
66

Die Atlantiese hoogdruk lê nog steeds suid om die land, maar die drukgradiënt is vandag meer aanvaarbaar wat beteken dat die ooswind nie meer so erg op die suidkus gaan waai nie... die rede hiervoor is omdat die trog van lae druk, wat die vorige dag reeds oor die westelike binneland ontwikkel het, na die suide verleng om 'n laagdruk op die suidkus te vorm... In die vorige voorspelling nog het ons melding gemaak van die moontlikheid van donderweer in die suide, maar die kans hiervoor is nou baie minder want die steuring van lae druk wat veronderstel was om in die bolug te lê, is te ver wes om by te dra tot donderweer.

20100731 Saturday ( Sunrise = 07:36:50 Sunset = 18:01:43 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100731
02h00
-
-
-
0
nosig
nw
09/17
13.2
60
20100731
05h00
-
-
-
0
nosig
nw
13/23
12.4
58
20100731
08h00
-
-
-
0
nosig
nw
13/24
11.4
59
20100731
11h00
-
-
-
0
nosig
nw
11/21
20.0
47
20100731
14h00
-
-
-
0
nosig
wsw
12/22
22.1
51
20100731
17h00
-
-
-
0
nosig
ssw
10/19
18.3
76
20100731
20h00
-
-
-
0
nosig
ese
12/21
11.8
97
20100731
23h00
10
-
-
0
nosig
e
14/25
12.0
97

Op hierdie stadium gebeur twee dinge gelyk... Eerstens is daar 'n kouefront wat suid van die land verby beweeg sonder direkte invloed op ons weer maar dit skep 'n gaping na die suide waarheen die suidkuslaagdruk van die vorige dag heen kan ontsnap... Verder het die steuring in die bolug geleidelik weggekwyn wat beteken dat die kans op reën ook verdwyn het.

20100801 Sunday ( Sunrise = 07:36:01 Sunset = 18:02:25 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100801
02h00
10
-
-
0
nosig
ene
15/27
11.6
97
20100801
05h00
10
-
-
0
nosig
ene
16/29
11.0
92
20100801
08h00
-
-
-
0
nosig
ene
16/29
11.3
80
20100801
11h00
-
-
-
0
nosig
ne
12/21
20.1
52
20100801
14h00
-
-
-
0
nosig
Calm
24.5
41
20100801
17h00
-
-
-
0
nosig
Calm
21.4
62
20100801
20h00
-
-
-
0
nosig
Calm
12.4
89
20100801
23h00
-
-
-
0
nosig
wnw
09/17
12.0
91

Die Atlantiese hoogdruk beweeg weereens suid onder die land in met mooiweer maar soos Donderdag ontwikkel daar weer 'n trog van lae druk oor die westelike deel van die land. Hierdie keer egter is die drukgradiënt heelwat minder wat beteken dat die wind nie gaan pla nie.... Landwyd mooiweer.

20100802 Monday ( Sunrise = 07:35:11 Sunset = 18:03:08 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100802
02h00
-
-
-
0
nosig
wnw
13/23
12.3
93
20100802
05h00
-
-
-
0
nosig
wnw
13/24
11.3
97
20100802
08h00
-
-
-
0
nosig
wnw
12/22
11.1
96
20100802
11h00
-
-
-
0
nosig
wsw
10/19
17.8
71
20100802
14h00
-
-
-
0
nosig
sw
10/19
20.2
59
20100802
17h00
-
-
-
0
nosig
s
10/19
17.9
74
20100802
20h00
-
-
-
0
nosig
Calm
10.2
97
20100802
23h00
-
-
40
0
nosig
ese
12/21
10.5
97

Alhoewel daar op hierdie stadium 'n paar reënmakers teenwoordig is, lyk dit amper soos die Suid-Afrikaanse politiek... nêrens is daar samewerking nie ( buiten Lille en Zille natuurlik )... Die trog van lae druk van die vorige dag het na die suide verleng om weereens 'n losstaande laagdruk op die suidkus te vorm maar die Indiese hoogdruk lê gedeeltelik oor die oostelike deel van die land en druk op die ou einde die laagdruk na die suide weg van die land af... Die groot reënmaker nl. 'n dieperige trog van lae druk in die bolug lê op hierdie stadium net te ver wes om deel te neem aan die partytjie wat beteken dat ons steeds nie kans vir neerslag het nie... landwyd mooiweer dus.

20100803 Tuesday ( Sunrise = 07:34:19 Sunset = 18:03:50 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100803
02h00
-
-
40
0
nosig
e
14/25
10.3
97
20100803
05h00
10
-
10
0
nosig
e
15/28
10.6
97
20100803
08h00
10
-
10
0
nosig
ene
15/27
10.7
96
20100803
11h00
-
-
-
0
nosig
ene
13/23
19.2
65
20100803
14h00
-
-
-
0
nosig
ese
10/18
24.5
49
20100803
17h00
-
-
-
0
nosig
ese
11/20
22.3
68
20100803
20h00
-
-
-
0
nosig
e
11/21
15.1
86
20100803
23h00
-
-
-
0
nosig
ene
12/21
15.4
77

Die steuring in die bolug beweeg nou oor die land in maar oppervlak gewys, is daar buiten 'n swakkerige hoogdruk suid van die land, nie regtig hulp om by te dra tot neerslag nie... daar kan dalk so 'n verdwaalde reënbuitjie of twee in Agulhas omgewing wees, maar niks om opgewonde oor te raak nie.

20100804 Wednesday ( Sunrise = 07:33:26 Sunset = 18:04:33 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100804
02h00
-
-
-
0
nosig
ne
12/21
15.0
56
20100804
05h00
-
-
-
0
nosig
ne
12/21
15.0
42
20100804
08h00
-
-
10
0
nosig
nnw
13/25
15.5
38
20100804
11h00
-
20
50
0
nosig
nnw
16/30
23.7
35
20100804
14h00
-
10
30
0
nosig
wnw
20/37
25.5
36
20100804
17h00
-
-
-
0
nosig
wnw
18/33
21.0
63
20100804
20h00
-
-
-
0
nosig
wnw
20/37
14.0
95
20100804
23h00
10
-
-
0
nosig
wnw
19/35
12.3
97

Van die hoogdruk self bly daar nie veel oor nie... rede is maar omdat die volgende kouefront reeds in aantog is en die hoogdruk as't ware van agter af plattrek... nie soos ons liewe Rooi-kaart Springbokke nie. Dit bly egter mooiweer, maar daar kan laatnag wel 'n ligte reënbuitjie oor die Kaap begin uitsak.

20100805 Thursday ( Sunrise = 07:32:32 Sunset = 18:05:16 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100805
02h00
20
-
-
0
nosig
wnw
18/33
13.1
97
20100805
05h00
70
-
-
10
-ra
wnw
17/31
13.4
97
20100805
08h00
70
-
-
10
-ra
wnw
15/27
13.3
95
20100805
11h00
50
-
-
10
-ra
wnw
13/23
17.0
69
20100805
14h00
40
-
-
10
-ra
wsw
13/24
18.7
60
20100805
17h00
70
-
-
10
-ra
s
13/23
13.9
83
20100805
20h00
80
-
-
20
-ra
se
11/21
11.4
95
20100805
23h00
50
-
-
20
-ra
wsw
12/23
13.3
87

Die kouefront beweeg nou oor die Weskaap in met koeler bewolkte weer maar wat kouefront aan betref is dit maar 'n flouerige affêre... niks om opgewonde oor te raak nie.

20100806 Friday ( Sunrise = 07:31:37 Sunset = 18:05:59 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100806
02h00
30
-
-
10
-ra
w
29/54
16.5
83
20100806
05h00
40
-
-
20
-ra
w
10/19
16.1
87
20100806
08h00
50
-
10
10
-ra
Calm
15.6
91
20100806
11h00
70
10
-
50
-ra
Calm
14.1
74
20100806
14h00
80
10
-
60
-ra
wsw
23/42
12.4
58
20100806
17h00
50
10
10
30
-ra
wsw
20/37
13.5
66
20100806
20h00
20
-
10
0
nosig
wsw
18/33
14.3
74
20100806
23h00
30
20
10
10
-ra
w
17/32
10.9
73

Met die Indiese Oseaan Hoogdruk wat op hierdie stadium reg staan vir 'n "boorvat" aan die voorkant systap die front die land na die suide, maar dit skep weereens geleentheid dat die trog van lae druk oor die westelike binneland kan hervorm. Dit verleng later na die suide om by te dra tot 'n "nuwe" laagdruk oor die suidelike punt van die land ... Suidwestewind wat as gevolg hiervan ontstaan dra by tot die moontlikheid van ligte reënbuitjies oor die Weskaap maar weereens, niks om opgewonde oor te raak nie... die damme kry niks by nie.

20100807 Saturday ( Sunrise = 07:30:40 Sunset = 18:06:42 )

Date
Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
wspd
temp
RH
20100807
02h00
30
50
-
30
-ts
w
18/34
9.4
75
20100807
05h00
40
30
20
20
-ra
nw
10/19
11.0
82
20100807
08h00
40
10
50
20
-ra
nne
10/19
12.8
90
20100807
11h00
30
10
20
10
-ra
wnw
18/33
13.7
69
20100807
14h00
30
10
-
10
-ra
wnw
34/63
14.8
48
20100807
17h00
30
30
30
10
-ra
w
24/45
14.1
67
20100807
20h00
30
60
50
40
-ts
wsw
17/31
13.4
86
20100807
23h00
20
30
30
10
-ts
w
20/37
10.8
80

Soos 'n paar dae gelede, word hierdie nuutgevormde laagdruk weereens na die suide weggedruk deur 'n dominerende Indiese Oseaan Hoogdruk... tydens die vertrek hiervan, kan daar steeds 'n paar ligte reënbuitjies oor die Weskaap voorkom, maar hoe klink hierdie voorspelling se eentonige deuntjie ?... "niks om opgewonde oor te raak nie !".

20100808 - 20100814

Buiten 'n frontjie wat op die 10de dalk bietjie reën kan bring, lyk dit nie of daar tot die 14de eintlik iets gaan gebeur nie... sal maar by die volgende voorspelling "weer" kyk...... ( Volgende voorspelling: Sondag 21h00 )... Vrae of kommentaar... hugoweather@mweb.co.za

 

Legend

 

Cloud code

WW

Weather code

 

Other code

skc

sky clear

ts

thunderstorm

tempo

temporary

few

few <= 2/8

ra

rain

prob

probability

sct

scattered 3/8 - 4/8

sh

showers

gradu

gradual change

bkn

broken    5/8 - 7/8

fg

fog

+

heavy

ovc

overcast  8/8

hz

haze

-

light

cb

cumulonimbus

nosig

no significant weather

bc

patches

%lc

low cloud cover

dz

drizzle

vrb

variable

%mc

middle cloud cover

%ra

probability of precipitation

RH

relative humidity

%hc

high cloud cover

wspd

windspeed in km/h

 

 

*****************
       
This website was last updated on
2010 / 8 / 1
     Host4u
Data Disclaimer - Copyright ©
Photo267 Photo364 Photo581 Photo42 Photo164
Five randomly selected photographs of Hermanus - Click here to download them all.
Click on the picture for a better view
Loading time:3.908937